Tags: Afrikaans

Die Vierde Man

In Daniël Hoofstuk 3 lees ons dat Nebukadnésar drie mans in ‘n vuuroond wat sewe keer meer verhit is, gegooi het. Maar tot sy verbasing het hulle nie gesterf nie. In plaas daarvan het ‘n vierde Man verskyn en saam met hulle in die vuuroond rondgeloop. Wie was hierdie vierde Man wat sulke mag oor […]

Die Nederigheid van God

Ek wil ‘n bietjie gesels oor die nederigheid van God. En ek wil in die Ou Testament met ‘n ongewone Skrif begin, in Eségiël hoofstuk 15. Eség 15:2 “Wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout – die wingerdrank wat onder die hout van die bos is? 15:3 “Word daar hout […]

Die Vader Se Emosionele Reaksie Op Die Kruisiging

Die Heilige Gees het gister iets aan my openbaar wat ek nog nooit voorheen raakgesien het nie. Wat was ons Hemelse Vader se emosionele reaksie op die wrede marteling en kruisiging van sy geliefde Seun, Jesus Christus? Ek en Mandy was die afgelope twintig jaar dikwels betrokke by die besoek en berading van duisende mense […]

Deurdronge van die Heilige Gees

Dit is Pinksterdag en ek wil bietjie kyk na hoe Pinkster ons raak, vandag, in die tyd waarin ons leef – die onsekere tye, amper 2000 jaar ná daardie groot eerste Pinksterdag. Is dit nog van toepassing? Raak dit ons nog? Nadat Petrus daardie preek in Handelinge hoofstuk 2 op Pinksterdag gepreek het, eindig hy […]

Die Hart van die Mens – Deel 3

Die boom Ek deel gereeld oor die hart, en ek wil hiermee graag nog ‘n gedeelte oor die tema van die hart deel. Kom ons spring weg met ‘n Skrif wat ek aan die begin van die reeks nogal baie gebruik het. Matt 12:33 “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, […]

Die Hart Van Die Mens – Deel 2

Opvang Ons gaan voort met die reeks oor die hart van die mens, en hierdie is Deel 2 van daardie Bybelstudie. Ek wil graag vinnig kyk na dit waaroor ons verlede week gepraat het en net kortliks ‘n paar van die Skrifte herhaal. Ons het begin by Matthéüs 15:8, waar Jesus sê, Matt 15:8“Hierdie volk […]

Die Hart Van Die Mens – Deel 1

Ek wil graag oor iets gesels wat baie ná aan my hart is, en iets wat my eie lewe radikaal verander het. Dit is iets wat die Here in Zimbabwe aan my openbaar het, ‘n tema waaroor ek as ‘n gevolg vir ses maande lank in die NG Kerk bedien het. Hoe meer ek daaroor […]

Beginsels van ‘n Gelukkige Huwelik – Studie 2: Genade

Ek het nie beplan om ‘n reeks oor die huwelik te skryf nie, maar toe ek begin, het ek skielik besef dat dit die regte ding sou wees vir my om my sukses verhaal tot u seën te deel. Daar is gans teveel tragiese verhale daar buite. Soveel so dat daar sekerlik menige mense is […]

Beginsels van ‘n Gelukkige Huwelik – Studie 1

Ek en Mandy is op 5 Junie 1976 getroud. Dit was gedurende die oorlog in Rhodesië, en ek was vir die eerste ses maande van ons huwelik in die weermag (diensplig) vir ses weke op ‘n slag met tien dae tussen in af. Dit was nie ‘n goeie begin nie, maar ons was verlief en […]

1 2