Blog

The Humility of God

Ek wil ‘n bietjie gesels oor die nederigheid van God. En ek wil in die Ou Testament met ‘n ongewone Skrif begin, in Eségiël hoofstuk 15.

Eség 15:2 “Wat is die hout van die wingerdstok meer as al die hout – die wingerdrank wat onder die hout van die bos is?

15:3 “Word daar hout van geneem om vir ‘n stuk werk te gebruik? Of neem ‘n mens daar ‘n pen van om allerhande goed aan op te hang?

15:4 “Kyk, dit is aan die vuur oorgegee om verteer te word; as die vuur sy twee ente verteer het en sy middelste stuk geskroei is, sal dit deug vir ‘n stuk werk?

15:5 “Kyk, toe dit heel was, kon daar niks van gemaak word nie; hoeveel minder, as die vuur dit verteer het en dit geskroei is, sal daar dan nog iets van gemaak kan word.”

Dit is ‘n ongewone Skrifgedeelte. En dit praat van die hout van die wingerd, dat daar geen waarde daarin is
nie. As jy verder in daardie hoofstuk lees, praat dit van die mense van Jerusalem wat ver van die Here af gedwaal het, en hy sê basies daar is geen waarde aan daardie mense nie.

One Comment

    • Olivia

    • 2 months ago

    I was looking through some of your blog posts on this site and I conceive this internet site is
    real informative! Retain putting up.Blog monry

    Look into my site … web page

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *