Blog

THE HEART OF MAN

Ek wil graag oor iets gesels wat baie ná aan my hart is, en iets wat my eie lewe radikaal verander het. Dit is iets wat die Here in Zimbabwe aan my openbaar het, ‘n tema waaroor ek as ‘n gevolg vir ses maande lank in die NG Kerk bedien het. Hoe meer ek daaroor gepreek het, hoe meer het die boodskap my eie lewe begin verander. Die boodskap is dit wat die Bybel te sê het oor die HART van die mens.

Kom ons begin in Matthéüs hoofstuk 15. Jesus praat hier en Hy sê,

Matt 15:8“Hierdie volk nader My met hulle mond en eer My met die lippe, maar hulle harte is ver van My af.”

Die vers voor dit, sê,

Matt 15:7“Geveinstes, tereg het Jesaja oor julle geprofeteer, toe hy gesê het …”

Jesus verwys na Jesaja

Kom ons kyk dan ‘n bietjie na wat Jesaja hieroor te sê gehad het.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *