Tags: Studies

Die Hart van die Mens – Deel 3

Die boom Ek deel gereeld oor die hart, en ek wil hiermee graag nog ‘n gedeelte oor die tema van die hart deel. Kom ons spring weg met ‘n Skrif wat ek aan die begin van die reeks nogal baie gebruik het. Matt 12:33 “Julle moet óf die boom goed maak en sy vrugte goed, […]

The Heart of Man – Part 3

I often talk about the heart, and today I would like to share another aspect of the theme of the heart with you. Let’s begin with a Scripture which I often used at the beginning of the series. Matt 12:33 “Either make the tree good, and its fruit good; or make the tree bad, and […]

Die Hart Van Die Mens – Deel 2

Opvang Ons gaan voort met die reeks oor die hart van die mens, en hierdie is Deel 2 van daardie Bybelstudie. Ek wil graag vinnig kyk na dit waaroor ons verlede week gepraat het en net kortliks ‘n paar van die Skrifte herhaal. Ons het begin by Matthéüs 15:8, waar Jesus sê, Matt 15:8“Hierdie volk […]

The Heart of Man – Part 2

Recap We continue with the series of the heart of man and this is Part 2 of that Bible study. Before we start, I would like to recap on last week’s discussion and briefly repeat some of the Scriptures. We began with Matthew 15 where Jesus says, Matt 15:8“This people honors Me with their lips, […]

Die Hart Van Die Mens – Deel 1

Ek wil graag oor iets gesels wat baie ná aan my hart is, en iets wat my eie lewe radikaal verander het. Dit is iets wat die Here in Zimbabwe aan my openbaar het, ‘n tema waaroor ek as ‘n gevolg vir ses maande lank in die NG Kerk bedien het. Hoe meer ek daaroor […]

The Heart of Man – Part 1

I would like to discuss something that is very dear to me, and the understanding of which radically changed my own life. It is something that the Lord revealed to me in Zimbabwe and that I taught weekly for about six months in the Dutch Reformed Church where I was a minister. The more I […]

Principles of a Happy Marriage – Study 3: The Gender Issue

Thank you for the comments received on my last article regarding gender. I apologise for not explaining. You see, I’m a man. All my experiences have been from that perspective. When I teach, I like to teach from personal experience, and though I can tell you what the Bible says about the woman’s roll in […]

Beginsels van ‘n Gelukkige Huwelik – Studie 2: Genade

Ek het nie beplan om ‘n reeks oor die huwelik te skryf nie, maar toe ek begin, het ek skielik besef dat dit die regte ding sou wees vir my om my sukses verhaal tot u seën te deel. Daar is gans teveel tragiese verhale daar buite. Soveel so dat daar sekerlik menige mense is […]

Principles of a Happy Marriage – Study 2: Grace and Mercy

I had not expected to write a series on marriage, but as I started, I suddenly realised that it would only be right for me to share a success story for your blessing. There are far too many tragic stories out there. So much so, that many people, I’m sure, are thinking that it is […]