R60.00R80.00

Ontvang die Heilige Gees Boek 2 – Die Doel van die Heilige Gees

Wanneer ons gedurende ons reise deur Suid-Afrika bemoediging aan boere in afgeleë gebiede bring, asook aan manne en vroue wat binne en buite kerk “strukture” beweeg, vind ek twee algemene dinge. Eerstens dat daar ‘n ernstige gebrek aan kennis van die Woord is, en tweedens dat daar ‘n versigte begeerte is om meer van die werking van die Heilige Gees te leer.

Clear
HS-RHS2-AFR

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."

Wanneer ons gedurende ons reise deur Suid-Afrika bemoediging aan boere in afgeleë gebiede bring, asook aan manne en vroue wat binne en buite kerk “strukture” beweeg, vind ek twee algemene dinge. Eerstens dat daar ‘n ernstige gebrek aan kennis van die Woord is, en tweedens dat daar ‘n versigte begeerte is om meer van die werking van die Heilige Gees te leer.

Wat die werking van die Heilige Gees betref, het ek gevind dat gelowiges van beide Pinkster en konserwatiewe kerkgroepe baie verward geraak het – òf deur opsetlike lering teen die Heilige Gees, òf deur vreemde emosioneel-gedrewe lering oor die Gees, wat weinig of geen Skriftuurlike grondslag het nie. Hierdie reeks boeke is geïnspireer deur ‘n diepe begeerte om te sien dat gelowiges verlief raak op die Heilige Gees, en om Sy leidende stem in hul lewens te ken. Vandat ons in Suid-Afrika aangekom het, is ons elke jaar uitgenooi om dienste tydens die Pinkster week te hou.

Die meerderheid van hierdie uitnodigings het van konserwatiewe denominasies gekom. Hierdie leringe het nog altyd positiewe uitslae gehad en mense se lewens is daardeur verander.

Formaat

eBoek, Gedruk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontvang die Heilige Gees Boek 2 – Die Doel van die Heilige Gees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…