R60.00R80.00

Ontvang die Heilige Gees Boek 1 – Ingang tot die Koninkryk

Ons kom die frase, “Ontvang die Heilige Gees” ten minste ses keer in die Nuwe Testament teë. Die bogenoemde aanhaling van Jesus was net ná Sy opstanding by die geleentheid van Sy eerste verskyning aan Sy dissipels, waar hulle agter slot en grendel uit vrees vir die Jode weggekruip het. Hulle was met verwondering gevul toe Hy die letsels van spyker gate in Sy hande vir hulle wys, en hulle besef dat hierdie werklik Jesus was.

Clear
HS-RHS1-AFR

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."

Ons kom die frase, “Ontvang die Heilige Gees” ten minste ses keer in die Nuwe Testament teë. Die bogenoemde aanhaling van Jesus was net ná Sy opstanding by die geleentheid van Sy eerste verskyning aan Sy dissipels, waar hulle agter slot en grendel uit vrees vir die Jode weggekruip het. Hulle was met verwondering gevul toe Hy die letsels van spyker gate in Sy hande vir hulle wys, en hulle besef dat hierdie werklik Jesus was.

En toe het Jesus op hulle geblaas en hierdie woorde gespreek: “Ontvang die Heilige Gees.” Hierdie het voor die pinkster gebeurtenis plaasgevind, toe hulle slegs ‘n paar dae later deur die Heilige Gees gedoop is. Tydens ons reise deur Suid-Afrika en veral na die afgeleë dele van die land, word ons dikwels met vrae van gewone mense gekonfronteer wat ietwat tradisioneel in hul Christen geloof is. Van die mees algemene vrae gaan oor die Heilige Gees.

Formaat

eBoek, Gedruk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Ontvang die Heilige Gees Boek 1 – Ingang tot die Koninkryk”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…