R60.00R80.00

Die Beslaglegging op Grond Sonder Vergoeding – Wat sê die Bybel?

(1 customer review)

Geweldadige onteiening van grond is nie ‘n nuwe verskynsel nie. Dit het al herhaaldelik deur die eeue plaasgevind. Dit kom in beide die Ou en Nuwe Testament van die Bybel voor. In die eerste paar verse van Genesis 12 gee YHWH vir Abraham die opdrag om sy land te verlaat en na ‘n nuwe land te gaan wat YHWH vir hom sou gee. Abraham word deur YHWH na die land Kanäan gelei, en dit is dan die land wat aan hom beloof is.

Clear
FT-ELC-AFR ,

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."

Geweldadige onteiening van grond is nie ‘n nuwe verskynsel nie. Dit het al herhaaldelik deur die eeue plaasgevind. Dit kom in beide die Ou en Nuwe Testament van die Bybel voor. In die eerste paar verse van Genesis 12 gee YHWH vir Abraham die opdrag om sy land te verlaat en na ‘n nuwe land te gaan wat YHWH vir hom sou gee. Abraham word deur YHWH na die land Kanäan gelei, en dit is dan die land wat aan hom beloof is.

Ons lees nog altyd uit Abraham se perspektief hiervan as ‘n groot belofte van YHWH, en hoe wonderlik daardie belofte vervul is toe Josua Abraham se nageslag gelei het in die verowering van die land Kanaän. Ek wonder of die Kanaäniete gedink het dat dit so wonderlik was. Josua het verkenners na Jérigo gestuur en hulle het by Ragab se huis uitgekom. Dit wat Ragab vir die verkenners gesê het, gee ‘n aanduiding van die Kanaäniete se gevoel oor hulle land wat ingeneem sou word.

Formaat

eBoek, Gedruk

1 review for Die Beslaglegging op Grond Sonder Vergoeding – Wat sê die Bybel?

  1. Hollie

    Very interesting subject, thanks for putting up.Blog range

    Feel free to surf to my blog post :: Merle.A

Add a review

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…