R70.00R90.00

Koninkryke in konflik Boek 1 – Twee stede

In die Skrif word baie tyd aan die geboorte, karakter en finale bestemming van hierdie twee stede toegewy – die een lynreg in teenstelling met die ander. Hierdie stede is JERUSALEM en BABILON. Hulle word 1 097 keer in die Skrif genoem (Jerusalem 811 keer en Babilon 286 keer). Die een is YHWH se stad wat Hy liefhet, en die ander is Satan se stad wat hy uitbuit in ‘n poging om alles wat GOED is, omver te gooi.

Aangesien hierdie stede byna van die begin van die Bybelse tyd ‘n belangrike rol in wêreldsake speel, en in persoonlike, nasionale en internasionale konflik voorkom, betaam dit ons om van naderby te kyk wat die Skrif oor hulle sê. Hulle het op een of ander manier ‘n betekenisvolle impak op elke aspek van ons lewens, of ons dit wil erken of nie.

Clear
ET-KK1-AFR

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."

Die wye kloof tussen die koninkryk van LIG en die koninkryk van DUISTERNIS is ‘n tema wat die bladsye van die Bybel vul – vanaf Genesis tot Openbaring. Dit neem baie verskillende vorme aan, maar dit is in wese ‘n toneelbewerking van die meedoënlose konflik tussen GOED teenoor die kwaad; HOOP teenoor vrees; LIEFDE teenoor haat; NEDERIGHEID teenoor trots; GELOOF teenoor hopeloosheid; WAARHEID teenoor die leuen. Hierdie twee teenoorgestelde punte word in die Bybel doeltreffend uitgebeeld deur twee stede.

In die Skrif word baie tyd aan die geboorte, karakter en finale bestemming van hierdie twee stede toegewy – die een lynreg in teenstelling met die ander. Hierdie stede is JERUSALEM en BABILON. Hulle word 1 097 keer in die Skrif genoem (Jerusalem 811 keer en Babilon 286 keer). Die een is YHWH se stad wat Hy liefhet, en die ander is Satan se stad wat hy uitbuit in ‘n poging om alles wat GOED is, omver te gooi.

Aangesien hierdie stede byna van die begin van die Bybelse tyd ‘n belangrike rol in wêreldsake speel, en in persoonlike, nasionale en internasionale konflik voorkom, betaam dit ons om van naderby te kyk wat die Skrif oor hulle sê. Hulle het op een of ander manier ‘n betekenisvolle impak op elke aspek van ons lewens, of ons dit wil erken of nie.

Formaat

eBoek, Gedruk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Koninkryke in konflik Boek 1 – Twee stede”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…