two cities

Hot
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in konflik Boek 1 – Twee stede

From: R10.00

In die Skrif word baie tyd aan die geboorte, karakter en finale bestemming van hierdie twee stede toegewy – die een lynreg in teenstelling met die ander. Hierdie stede is JERUSALEM en BABILON. Hulle word 1 097 keer in die Skrif genoem (Jerusalem 811 keer en Babilon 286 keer). Die een is YHWH se stad wat Hy liefhet, en die ander is Satan se stad wat hy uitbuit in ‘n poging om alles wat GOED is, omver te gooi.

Aangesien hierdie stede byna van die begin van die Bybelse tyd ‘n belangrike rol in wêreldsake speel, en in persoonlike, nasionale en internasionale konflik voorkom, betaam dit ons om van naderby te kyk wat die Skrif oor hulle sê. Hulle het op een of ander manier ‘n betekenisvolle impak op elke aspek van ons lewens, of ons dit wil erken of nie.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare