Miljoene jong Christene het deur die afgelope eeu oor hierdie hoofstuk gestruikel, hul vertroue in die Bybel verloor, asook hul geloof verloor. Ek beskou dit as die grootste tragedie van ons tyd. Intussen moes hierdie betekenisvolle wetenskaplike hoofstuk die teenoorgestelde effek gehad het. Die doelwit van hierdie skrywe is ‘n poging om die sluier oop te trek en sy skatte te openbaar. Hierdie boekie word daarom aan jong Christene opgedra.
Die Haglike toestand van die Wêreld
From: R10.00Die Christelike luggolwe gons van profetiese voorspellings oor die LAASTE DAE. En Christelike aandag is op die dreigende EINDE. Profetiese Skrif word herhaaldelik uit die Ou en Nuwe Testamente aangehaal. Tog pas die toneel nie heeltmal nie, veral as mens die hele BYBEL-GEHEELBEELD beskou.
Wat skort?
Daar is ‘n teenstander in skaapsklere en daar is baie onskuldige skape wat hom volg. ‘n Ontleding van die boodskap wat hulle verkondig, sal totale verwarring openbaar, en dit is die voorneme van die versteekte teenstander.

Reviews
There are no reviews yet.