Ons begin met die wonder van lig. Die eerste skeppingswoorde was: ”Laat daar lig wees.” Lig is die energiebron van alle vorms van lewe, direk en indirek. Sonder lig kon daar geen lewe op aarde gewees het nie. Lig bestaan uit ‘n hele spektrum van verskillende strale waarvan ons net party kan sien. Die strale wat ons kan sien, is verantwoordelik vir al die pragtige kleure wat skoonheid aan die ganse skepping skenk. En dit word meer en meer ontdek hoe belangrik die onsigbare strale is. Selfs proefdiere agter glas ly soms skade omdat gewone glas sekere strale nie deurlaat nie.
Die Haglike toestand van die Wêreld
From: R10.00Die Christelike luggolwe gons van profetiese voorspellings oor die LAASTE DAE. En Christelike aandag is op die dreigende EINDE. Profetiese Skrif word herhaaldelik uit die Ou en Nuwe Testamente aangehaal. Tog pas die toneel nie heeltmal nie, veral as mens die hele BYBEL-GEHEELBEELD beskou.
Wat skort?
Daar is ‘n teenstander in skaapsklere en daar is baie onskuldige skape wat hom volg. ‘n Ontleding van die boodskap wat hulle verkondig, sal totale verwarring openbaar, en dit is die voorneme van die versteekte teenstander.

Reviews
There are no reviews yet.