reap

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in konflik – Boek 2 – Koninkryk saad

From: R10.00

In 1Kronieke 12:32 lees mens van sekere seuns van Issakar “met kundige insig wat die tye betref, om te weet wat Israel moes doen;”. Hierdie manne het gekom om Dawid by te staan om koning te word. Saul, die koning, was dood.

‘n Seisoen is verby en ‘n nuwe seisoen het aangebrek. Hierdie manne het insig gehad in YHWH se seisoene en hierdie insig het hulle gehelp om goeie besluite te maak vir die verbetering van die volk as ‘n geheel.

Gen 8:22    “Van nou af sal al die dae van die aarde, saaityd en oestyd, koue en hitte, somer en winter, dag en nag nie ophou nie.”

YHWH het seisoene geskape. Seisoene is patrone wat hulself onfeilbaar herhaal. Seisoen volg met voorspelbare herhaling op seisoen net soos wat die dag die nag volg, en somer, die winter.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare