Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Bybelse Beginsels vir Besigheid
From: R10.00Gee die Bybel vir ons rigting oor hoe om ‘n besigheid te bedryf? Absoluut. Dit is gevul met woorde van wysheid wat van toepassing is vir elke aspek van ons lewens. In hierdie boek is daar omtrent 260 Skrifverwysings wat versigtig in orde gestel is om antwoorde te gee vir algemene daaglikse besigheids besluite wat elke persoon moet neem. Die toepassing van hierdie woorde van wysheid sal vir jou ‘n hoopvolle toekoms te gee.
Select options
This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page