Hell

Hot
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Conflicting Kingdoms – Book 10 – Second Resurrection & Eternal Judgement

From: R10.00

Matt 25:41 “Then He will also say to those on His left, ‘Depart from Me, accursed ones, into the eternal fire which has been prepared for the devil and his angels;

25:42         “For I was hungry, and you gave Me nothing to eat; I was thirsty, and you gave Me nothing to drink;

25:43         “I was a stranger, and you did not invite Me in; naked, and you did not clothe Me; sick, and in prison, and you did not visit Me.’

25:44         “Then they themselves also will answer, ‘Lord, when did we see You hungry, or thirsty, or a stranger, or naked, or sick, or in prison, and did not take care of You?’

25:45         “Then He will answer them, ‘Truly I say to you, to the extent that you did not do it to one of the least of these, you did not do it to Me.’

25:46         “These will go away into eternal punishment, but the righteous into eternal life.”

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in Konflik – Boek 10 – Tweede Opstanding en Ewige Oordeel

From: R10.00

As inleiding herhaal ek ‘n gedeelte van die laaste deel van Boek 9 omdat dit as inleiding dien vir hierdie boek, Boek 10. In Boek 9 – Die herstel van alle dinge, het ons Christus se duisendjaar-heerskappy op die aarde behandel. Die tydperk is verseker een duisend jaar soos wat die volgende Skrif aandui. Tydens hierdie duisend jaar-tydperk sal die duiwel en sy demoniese magte, volgens die Skrif, toegesluit wees en sal daarom die aarde se bewoners nie meer kan versoek nie. Die opstand aan die einde van die duisend jaar sal dus die harte van die mense wat teen YHWH en sy volk in opstand kom, openbaar. Die volgende Skrifgedeelte hanteer hierdie onderwerp:

Open 20:3 “… daarna moet hy [die duiwel] dan ‘n kort tydjie ontbind word.”

20:5            “En die ander dode het nie herlewe totdat die duisend jaar voleindig was nie …”

Oor een ding kan ons seker wees, dat daar vir dié wat tot sterwe kom, geen meer kans is om te verander of hulle te bekeer nie. Die Skrif sê:

Heb 9:27 “En net soos die mense bestem is om eenmaal te sterwe en daarna die oordeel.”

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare