serve

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in Konflik – Boek 5 – Onwaarskynlike Boodskapper

From: R10.00

Daar is honderde Bybelprofesieë oor Abraham en Jakob/Israel. Die doel van hierdie boek is nie om enige spesifieke volk of groep mense bo ander te verhef nie. Die doel is eerder om die planne en doeleindes van YHWH God te ontdek soos wat dit deur ‘n oorvloed profetiese verklarings in beide die Ou en Nuwe Testamente openbaar word.

Tesame met die tema van herstel, is YHWH se handelinge met die volk van Israel by verre die grootste onderwerp van die Bybel ten opsigte van die volume van verwysings daarna. Dit is dus duidelik dat dit ‘n belangrike rol in YHWH se planne en doeleindes vir hierdie wêreld speel – veral vir die eindtyd waarin ons leef.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare