healing

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in Konflik – Boek 9 – Herstel van alle dinge

From: R10.00

Die herstel van ALLE dinge is sekerlik die droom of hoop van alle gelowiges. Geen geweld of siekte of lyding of pyn meer nie. Nie meer lieg en bedrieg nie. Geen vrees meer nie. Geen sonde meer nie. Geen dood meer nie. Dit is ‘n droom van Utopia. Dit lyk amper asof dit onmoontlik is en nooit ‘n werklikheid sal wees nie.

Die Bybel leer ons dat vir die wat hul vertroue op Jesus stel, hierdie volmaakte toekoms wag.Ek dink nie dit sal moontlik wees om die omvang van hierdie “droom” ten volle te begryp nie. Tog   motiveer hierdie toekoms verwagting ons om enige lyding wat ons ook al mag ervaar, te verduur.

Ek bid dat hierdie studie jou sal inspireer soos geen ander nie, aangesien jou hoop as gelowige op die vaste rots van YHWH se kosbare Woord gebou is.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare