discipleship

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Besnydenis van die Hart: Boek 3

From: R10.00

‘n Gedeelte in die Hooglied van Salomo toon hoe verlief die bruid was – hoe sy na haar Bruidegom gesmag het, hoe sy gesoek en gesoek het totdat sy Hom gevind het. Hierdie gedeelte moet ons lei tot die ingesteldheid wat ons harte teenoor ons Bruidegom behoort te hê. Hier is ‘n aanhaling van hierdie kosbare gedeelte.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare