balaam

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Conflicting Kingdoms – Book 4 – Error of Balaam

From: R10.00

Failures, whether personal or otherwise, must be one of the most discouraging experiences one can face in life. There is an underlying spiritual conflict that must be understood if we are to effectively combat the painful memory of past failures.

Failure and its accompanying lying accusations is a sinister weapon which the enemy uses against us to our destruction. To learn how to gain victory over the onslaught of the enemy in this area, it is important that we lay a solid foundation of truth. We find these building blocks of truth carefully laid out in the Old Testament history of Israel. Jesus and all the apostles affirm these powerful principles by regularly quoting and highlighting these nuggets of truth from the Law, the Prophets and the Psalms.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in konflik – Boek 4 – Verleiding van Bileaam

From: R10.00

Mislukkings, hetsy persoonlik of ander, is seker een van die mees ontmoedigende ervarings wat ‘n mens kan beleef. Daar is ‘n onderliggende geestelike konflik wat mens moet verstaan as jy die pynlike herinneringe van vorige mislukkings  effektief wil bekamp en dié leuenagtige aantuigings wat daarmee gepaard gaan, is ‘n onheilspellende wapen wat die vyand teen ons gebruik om ons te probeer vernietig.

As ‘n mens wil leer hoe om oorwinning oor die aanslag van die vyand op hierdie gebied te verkry, is dit belangrik dat ons ‘n stewige fondasie van waarheid lê. Hierdie boustene van waarheid is sorgvuldig in die Ou Testamentiese geskiedenis van Israel uitgelê. Jesus en al die apostels bevestig hierdie kragtige beginsels deur hierdie stukkies waarheid gereeld uit die Wet, die Profete en die Psalms aan te haal en uit te lig.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare
Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Koninkryke in Konflik – Boek 6 – ‘n Rooi Lyn

From: R10.00

Ons Here Jesus het ernstig gewaarsku teen valse leer. Hier is ‘n paar van sy waarskuwings:

Matt 7:15   “Maar pas op vir die valse profete wat in skaapsklere na julle kom en van binne roofsugtige wolwe is.”

Die Apostel Paulus gee ook soortgelyke waarskuwings:

2Kor 11:13 “Want sulke mense is valse apostels, bedrieglike arbeiders wat hulleself verander in apostels van Christus.”

2Thes 2:11 “En daarom sal God hulle die krag van die dwaling stuur, om die leuen te glo,”

Soos ons deur hierdie studie werk, sal ons sien hoe gereeld die vyand misleiding gebruik om YHWH se ewige reddingsplan en herstel van sy wonderlike skepping, asook die volk wat Hy uitverkies het om sy boodskapper van daardie herstel te wees, te vernietig. Mag die Here ons oë oopmaak om WAARHEID te sien en te verstaan, en deur dit te verstaan, om met selfversekering op daardie pragtige smal pad te wandel, ons oë vas op Jesus gerig, die Leidsman en Voleinder van ons geloof.

Mag WAARHEID uiteindelik seëvier.

Select options This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page
Compare

Select at least 2 products
to compare