Video

Vreugde in Verdrukking

Vir my persoonlike geestelike lewe is een van die mees uitdagende en lewensveranderende Skrifgedeeltes seker Paulus se woorde van bemoediging aan die Hebreeuse Christene wat baie vervolging verduur het.