Hot

Price range: R40.00 through R50.00

Vrae oor Kersfees

Ek word dikwels vrae gevra oor die viering van Kersfees – die datum, 25 Desember, Kersbome, die viering self, geskenke, liggies, ens. Daar is baie debat hieroor en kritiek sonder behoorlike navorsing of rede. Laat ons dus kyk wat die Bybel oor hierdie onderwerp sê. Let asseblief daarop dat hierdie doelbewus ontwerp is as ‘n kort studie om vraestellende mense redelike antwoorde te gee. Dit is nie ‘n diepgaande studie nie. So ‘n diepgaande studie sou boekdele vul met die wonderlikste waarhede. Ek bly doelbewus weg van betekenislose en leë godsdienstige kritiek, aangesien dit van geen waarde sal wees nie. My doel is om u geloof in die wonders van die Skrif en die akkuraatheid van profetiese vervulling aan te moedig.

Clear
Compare
KYB-ChQ-AFR-A ,

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."
Format

eBook, Printed

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Vrae oor Kersfees”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…

Select at least 2 products
to compare