Hot

From: R10.00

Leer hoe reeks – Leer hoe om te hoor Boek 1

Leer hoe om die stem van die Heilige Gees te hoor – waarheid, leiding, en wysheid in alle omstandighede.

Mense voel dikwels emosioneel geïsoleerd en eensaam. Hierdie verlate gevoel van eensaamheid kan soms oorweldigend wees, selfs in die teenwoordigheid van vriende en familie. Die verlange om vriende te hê wat hulle werklik liefhet en vir hulle omgee, kan jongmense onwillekeurig na besluite en verhoudings dryf wat op die lange duur dikwels pynlik en skadelik kan wees.

Die begeerte om êrens te behoort – om betekenis in die lewe te hê – is ‘n sterk dryfkrag wat, indien dit nie vervul word nie, iemand na diep depressie en ‘n vieslike put van eensaamheid kan dryf.

So ‘n persoon voel dikwels verraai deur die einste mense wat daar behoort te wees om hulle lief te hê, te bekragtig en te lei – hul eie familie – veral hulle ouers. Maar wanneer die familie disfunksioneel is en die ouers hulle eie probleme het, voel die kinders en tieners heeltemal verlore in ‘n wêreld wat nie sin maak nie.

Dit is dan wanneer die jongmens begin smag na verhoudings met mense wat werklik omgee, of na iemand wat liefderyke leiding vir hulle soekende vrae kan gee.

“Hoe moet ek hierdie ding wat hulle die lewe noem, hanteer? Is daar ‘n God? Ek is so verward.” Dit is in hierdie verwarring wat hierdie reeks boeke poog om rigting te gee. Leer om te hoor is die eerste stap in die regte rigting om betekenis in die lewe te vind

Clear

Compare

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."

Format

eBook, Printed

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Leer hoe reeks – Leer hoe om te hoor Boek 1”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…

Select at least 2 products
to compare