R120.00R160.00

In die Holte van Sy Hand

In die holte van sy hand is die verhaal van ‘n onopgeleide en onervare jong paartjie wat, niksvermoedend, die wêreld van die bonatuurlike betree het toe hulle die roeping na die bediening in 1958 aanvaar het.

Clear
FT-HHH-AFR

Meet The Author

In die holte van sy hand is die verhaal van ‘n onopgeleide en onervare jong paartjie wat, niksvermoedend, die wêreld van die bonatuurlike betree het toe hulle die roeping na die bediening in 1958 aanvaar het.

Meer as 50 jaar gelede, gedurende ‘n tyd toe daar nog weinig oor die krag van die Heilige Gees geskryf is, is Cyril en Peggy Ogden in geestelike oorlogvoering gedompel toe hulle na Gwelo, Rhodesië getrek het om ‘n klein gemeente te lei. Hulle moes op die Heilige Gees staat maak om hulle stap vir stap te leer. Wonderwerke van genesing, voorsiening en bevryding van demoniese magte het gevolg. Hierdie verhaal illustreer die waarheid dat God gewone mense kan gebruik om buitengewone dinge te vermag!

Cyril en Peggy het in Gweru, Zimbabwe gebly en het hulle charismatiese bediening tot einde 2014 voortgesit. Hulle het ‘n seun, Colin, ‘n dogter, Vivian, en ‘n skoonseun, Peter, asook sewe kleinkinders en agt agterkleinkinders. Cyril het op 15 Mei 2015 tot sterwe gekom, presies twee maande voordat hy 90 sou word. Peggy woon tans in Kaapstad.

Formaat

eBoek, Gedruk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “In die Holte van Sy Hand”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…