R40.00R60.00

Besnydenis van die Hart: Boek 2

Jesus se onderrig is vol verwysings na die “koninkryk van God”. Waar daar ‘n koninkryk is, moet daar noodsaaklik ook ‘n koning wees om daaroor te heers. Om te regeer, moet daar sekerlik ‘n koning betrokke wees by die lewens van diegene wat in sy koninkryk is, en dit is die koning wat rigting gee, wette maak en gehoorsaamheid aan daardie wette van die burgers in die koninkryk afdwing.

Clear
DI-COH2-AFR

Meet The Author

"Restoring the lost sheep and healing the broken-hearted."

Kol 3:15 “En laat die vrede van God, waartoe julle ook in een liggaam geroep is, in julle harte heers, en wees dankbaar.”

Jesus se onderrig is vol verwysings na die “koninkryk van God”. Waar daar ‘n koninkryk is, moet daar noodsaaklik ook ‘n koning wees om daaroor te heers. Om te regeer, moet daar sekerlik ‘n koning betrokke wees by die lewens van diegene wat in sy koninkryk is, en dit is die koning wat rigting gee, wette maak en gehoorsaamheid aan daardie wette van die burgers in die koninkryk afdwing. As dit ‘n goeie koning is wat sonder die al te bekende hedendaagse korruptheid heers, sal dit regverdige oordele wees wat die koning maak, en die burgers sal die voordele van ‘n gelukkige lewe in ‘n vreedsame koninkryk geniet.

Formaat

eBoek, Gedruk

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Besnydenis van die Hart: Boek 2”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may also like…