Besnydenis van die Hart: Boek 1
R40.00 – R60.00Uit die oorvloed van die hart praat die mond. Dit wat in ons hart is, is ook dit wat by ons mond uitkom.
12:35 “Die goeie mens bring uit die goeie skat van sy hart goeie dinge te voorskyn, en die slegte mens bring uit die slegte skat slegte dinge te voorskyn.”
Vriende, wat ons in ons hart saai, sal by ons mond uitkom. En wat ons sê, is wie ons word – dit is die rigting waarin ons sal gaan.